Wie is ons?

Gestig in 2021

Raakwater bore is ‘n profesionele boor maatskappy in die Wes Kaap.

Ons dienste behels nie net boor van boorgate nie maar begin by die aanwys van water, boor van boorgate en kan ook die boorgat laat toets en die pomp en pyp vir boorgat voorsien. Meeste water is vars water wat ons al gekry het. Ons is baie geseënd en het ‘n baie akurate boor syfer van 90% + op die gate wat ons reeds geboor het.

Ons dienste sluit in die aanwys van potensiële boorgate op die tradisionele manier maar, ons kan ook kaartwerk aanvra om water/ grondformasies te bevestig. Ons boor van gewone boorgate (enige grote) asook moddergate “MUD Rotary” gate . Advisering van toets van boorgate en kan ook pomp en solar sisteme voorsien.

Ons sien uit daarna om van diens te wees!

Raakwater bore

Missie

Om die beste diens aan ons kliënt te lewer met die beste waarde vir geld vir die kliënt.

Visie

Om doeltreffend en effektief op te tree in ons daaglikse handel.

Waardes

Scroll to Top