Raakwater bore

Ons Boor Raak!

Raakwater bore is 'n profesionele boor maatskappy in die Wes Kaap.

Meer oor ons

Raakwater bore is ‘n profesionele boor maatskappy in die Wes Kaap

Ons dienste behels nie net boor van boorgate nie maar begin by die aanwys van water, boor van boorgate en kan ook die boorgat laat toets en die pomp en pyp vir boorgat voorsien. Meeste water is vars water wat ons al gekry het. Ons is baie geseënd en het ‘n baie akkurate boor syfer van 90% + op die gate wat ons reeds geboor het.

Praat met ons

Kontak ons vir al jou boor gate behoeftes!

Van ons werk

Scroll to Top