Ons dienste
Boorgate
Ons bied n verskeidendeid dienste aan maar ons spesialiteit is die boor van boorgate.


Water aanwysing
Met ons kennis en spesialis gereedskap, kan ons water akkuraat aanwys voor daar geboor word.
Boorgat toets
Ons kan die toets van n bestaande boorgat laat doen om te bepaal of dit nog water bevat. Ons kan nuwe boorgat wat ons geboor het laat toets om groote van pomp te bepaal. Ons kan ook die pomp en pyp vir die boorgat voorsien.

Kontak ons vandag nog!
Ons boor raak!





























